Help iemand in nood

Jy kan vandag iemand help wat nood het. Hieronder is 'n aantal veilige metodes om 'n donasie te maak. Wees verseker dat dit gaan uitkom by die mense wat dit nodig het!

Readmore

Kindersorg logo is hier! - Jan 2017

Wenners van logo kompetisie

Die werkgroep Kindersorg van die ADV het in 2015 'n logo kompetisie geloods waaraan die kinders van die kerk deelgeneem het.  Ons het pragtige en baie kreatiewe sketse ontvang.  Baie dankie aan elkeen wat daaraan deelgeneem het.

Dit was egter 'n lang proses om uiteindelik wenners te identifiseer.  Hier is die wenners se skeppings:

Eerste plek (R500):  Cagen Greeff van NHK Port Elizabeth

 Kindersorg logo

 

Tweede plek (R300):  Vicy Coetzee van NHK Montana-oos

 Kindersorg logo 2e

 

Derde plek (R200):  Caitlin Brown van NHK Delmas

 Kindersorg logo 3e

 

Baie geluk aan hierdie drie.  Ons hoop julle kon julle prysgeld nuttig gebruik.

Ds Frikkie van Wyk

Login With Facebook