Help iemand in nood

Jy kan vandag iemand help wat nood het. Hieronder is 'n aantal veilige metodes om 'n donasie te maak. Wees verseker dat dit gaan uitkom by die mense wat dit nodig het!

Readmore

Projek 21

Projek 21 is die ADV se projek om die volhoubare befondsing van ons diensorgane (OSR, DPS-stelsel, OTMT en TOIBO) te verseker. Dit sluit ook barmhartigheidswerk in die breë kerk in, en wil uiteindelik ook vennootskappe bou wyer as net die NHKA.

Om meer te lees, besoek ons by www.pro21.co.za.

Jy kan ook die amptelike bekendstellingskrywe aan die lidmate van die NHKA lees deur hier te klik.

Login With Facebook