Help iemand in nood

Jy kan vandag iemand help wat nood het. Hieronder is 'n aantal veilige metodes om 'n donasie te maak. Wees verseker dat dit gaan uitkom by die mense wat dit nodig het!

Readmore

RDV Konsep agendas

Vanjaar stel ons 3 konsep agendas beskikbaar. Klik op elkeen van die onderstaande skakels om die onderskeie dokumente af te laai. Wanneer dit oopgemaak het, klik regs bo op 'Download' of 'Open' en stoor die dokument op 'n plek waar jy dit maklik weer kan kry.

1.Tradisionele formaat

2.Werkswinkel formaat

3.RDV gekombineer met Ringsvergadering

4.ADV Inligtingsbundel

5.Geloofsbrief

6.Proforma kontakbesonderhede vir nuutverkose RDV-Kommissies

 

Login With Facebook