Help iemand in nood

Jy kan vandag iemand help wat nood het. Hieronder is 'n aantal veilige metodes om 'n donasie te maak. Wees verseker dat dit gaan uitkom by die mense wat dit nodig het!

Readmore

Donasies

As jy die inligting op hierdie blad waardevol gevind het, maak asseblief 'n bydrae vir barmhartigheid.

SMS "ADV + jou naam" na 40156 om R20 te skenk (bv ADV Naam Van)

Jy kan ook 'n aanlyndonasie maak deur enige bedrag hieronder in te sleutel en te klik op 'Skenk':


Ons maak van MonsterPay gebruik vir aanlyndonasies. Kliek hier vir meer inligting.

OTMT - Ons Tuis en Monumenttehuise

Die volgende epos sê amper alles oor Ons Tuis:

 

Beste Matrone Mans

Ek MOET hierdie epos skryf om julle mense by Ons Tuis te prys en te bedank!

Soos jy weet, is my Ma (Mev SS Visser) by julle opgeneem begin Februarie, BAIE onwillig en BAIE depressief. Wel, ek (ons) kan net DANKIE sê vir wat julle doen en wat julle al met haar reggekry het. Sy is ʼn ander mens! Sy lyk ook (ten spyte van haar siekte) beter as wat sy in jare by haar huis gelyk het. Haar gemoed is ook sommer BAIE beter.

Ek (ons) wil graag hê jy moet ons dank en waardering vir Marthina en haar personeel aanteken êrens – hulle verdien erkenning. En dra dit asseblief ook mondelings aan die hele span oor.

Vir die eerste keer in baie jare kan ek rustig slaap oor my Ma.

Julle het my ook “bekeer” om eendag self na ʼn versorgingsoord te gaan wanneer ek daar kom. Ek sal net baie mooi kyk dat hulle net so oulik is soos Ons Tuis, alhoewel ek dink dit gaan moeilik wees om nog so ʼn plek te kry!

Mev Mariette Breytenbach

 

 

Ons Tuis_logo

 

ONSTUIS RIVIERA (24-uur versorging)                 

Tel (012) 329-3623                         

Faks (012) 329-3626 of 0866248373         

Mev Elize Mans (Matrone)

 

MACHTELD POSTMUS KOMPLEKS (behuising)

Tel (012) 346-2418          

Faks (012) 346-6080 Of 0866248375

Mev. Jo-Mari Haarhoff

 

SENIORSTUIS DIENSSENTRUM   (behuising)

Tel (012) 329-3707                                         

Faks 0866248363             

Mev Daleen Hornsveld

Monumenttehuise logo

 

EMILY HOBHOUSE MONUMENTTEHUIS (behuising)      

Tel (012) 323-4891/2     

Faks(012) 323-6900 of 0866248378         

Mev Gellie Geldenhuys

 

VAN RENSBURG MONUMENTTEHUIS (24-uur versorging)          

Tel (012) 386-5730/1201

Faks (012) 386-4513 of 0866248368         

Mev Rensie van Tonder

 

LOUIS TRICHARDT MONUMENTTEHUIS (behuising)       

Tel (012) 386-5310          

Faks (012) 386-4259 of 0866248369        

Mev Marie Hunter

 

PIET POTGIETERMONUMENTTEHUIS (24-uur versorging en behuising)

Tel (015)  491-6314         

Faks 0866248376             

Mev Mariana van Tonder

 

ANDRIES-MARIÉ OOSTHUIZEN MONUMENTTEHUIS (24-uur versorging en behuising)

Tel (056)  811-2185                                        

Faks (056) 817-7525 of 0866248377         

Mev A Botha 

Vir verdere inligting kontak

Me Hannelie Fourie

(012) 3251857x202

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Of besoek ons webblad by www.otmt.org

 

 

 

Nuus

Warm Brood

Scan die QR kode vir meer inligting met jou slimfoon rakende die Simposium oor Trauma

qr ubi caritas

Login With Facebook

Soek