Help iemand in nood

Jy kan vandag iemand help wat nood het. Hieronder is 'n aantal veilige metodes om 'n donasie te maak. Wees verseker dat dit gaan uitkom by die mense wat dit nodig het!

Readmore

Simoné se verhaal

Simoné het haar verhaal met ons gedeel, en ons gee dit hier deur in 'n reeks kort videogrepe.

Sien deel 1 hieronder: Vanaf wanhoop...

Sien deel 2 hieronder: Oorlewing en aanpassing

Sien deel 3 hieronder: Hoop!

Simoné se verhaal: Vanaf wanhoop...

Simoné se verhaal: Oorlewing en aanpassing

Simoné se verhaal: Hoop!

Login With Facebook